Markus 4:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en wanneer dit gesaai is, kom dit op en word groter as al die groentesoorte en maak groot takke, sodat die voëls van die hemel onder sy skaduwee nes kan maak.

Markus 4

Markus 4:30-40