Markus 4:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want vanself bring die aarde vrug voort, eers ’n halm, dan ’n aar, dan die volle koring in die aar.

Markus 4

Markus 4:19-29