Markus 4:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is hulle wat langs die pad is — waar die woord gesaai word, maar sodra hulle dit gehoor het, kom die Satan dadelik en neem die woord weg wat in hulle harte gesaai is.

Markus 4

Markus 4:11-23