Markus 4:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat hulle kan kyk en kyk, en nie sien nie; en hoor en hoor, en nie verstaan nie, dat hulle hul nie miskien bekeer en die sondes hulle vergewe word nie.

Markus 4

Markus 4:4-14