Markus 2:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê vir hulle: Het julle nooit gelees wat Dawid gedoen het nie — toe hy in die nood was, en hy en die wat by hom was, honger gehad het —

Markus 2

Markus 2:21-26