Markus 2:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.

Markus 2

Markus 2:11-19