Markus 2:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op die aarde sondes te vergewe — sê Hy vir die verlamde man:

Markus 2

Markus 2:6-19