Markus 16:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê vir hulle: Moenie verskrik wees nie. Julle soek Jesus die Nasaréner wat gekruisig is. Hy het opgestaan. Hy is nie hier nie. Dáár is die plek waar hulle Hom neergelê het.

Markus 16

Markus 16:5-16