Markus 16:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Later het Hy aan die elf self verskyn toe hulle aan tafel was, en Hy het hulle hul ongeloof en hardheid van hart verwyt, omdat hulle die wat Hom ná sy opstanding gesien het, nie geglo het nie.

Markus 16

Markus 16:9-20