Markus 16:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe die sabbat verby was, het Maria Magdaléna en Maria, die moeder van Jakobus, en Salóme speserye gekoop om Hom te gaan salf.

Markus 16

Markus 16:1-6