Markus 15:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was ook vroue wat van ver af dit aanskou het. Onder hulle was Maria Magdaléna ook, en Maria, die moeder van Jakobus, die kleine, en van Joses, en Salóme —

Markus 15

Markus 15:36-47