Markus 15:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle slaan Hom met ’n riet op die hoof en spuug op Hom en val op die knieë en bring Hom hulde.

Markus 15

Markus 15:12-26