Markus 15:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN dadelik, vroeg in die môre, het die owerpriesters saam met die ouderlinge en skrifgeleerdes en die hele Raad ’n besluit geneem; en nadat hulle Jesus geboei het, het hulle Hom weggelei en aan Pilatus oorgelewer.

Markus 15

Markus 15:1-11