Markus 14:53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN hulle het Jesus weggelei na die hoëpriester. En al die owerpriesters en die ouderlinge en die skrifgeleerdes het by hom vergader.

Markus 14

Markus 14:45-60