Markus 14:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN dadelik, terwyl Hy nog spreek, verskyn Judas wat een van die twaalf was, en saam met hom ’n groot menigte met swaarde en stokke, gestuur deur die owerpriesters en die skrifgeleerdes en die ouderlinge.

Markus 14

Markus 14:42-47