Markus 14:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE kom hulle in ’n plek waarvan die naam Getsémané was. En Hy sê vir sy dissipels: Sit hier onderwyl Ek gaan bid.

Markus 14

Markus 14:23-34