Markus 14:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe Hy in Betánië was, in die huis van Simon, die melaatse, terwyl Hy aan tafel was, kom daar ’n vrou met ’n albaste fles met egte, baie kosbare nardussalf; en sy breek die albaste fles en gooi dit op sy hoof uit.

Markus 14

Markus 14:1-6