Markus 14:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE sê Jesus vir hulle: Julle sal almal in hierdie nag aanstoot neem aan My; want daar is geskrywe: Ek sal die herder slaan, en die skape sal verstrooi word.

Markus 14

Markus 14:24-35