Markus 14:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Voorwaar Ek sê vir julle, Ek sal nooit meer van die vrug van die wynstok drink nie, tot op daardie dag wanneer Ek dit nuut sal drink in die koninkryk van God.

Markus 14

Markus 14:24-35