Markus 14:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN op die eerste dag van die ongesuurde brode, wanneer hulle gewoonlik die pasga geslag het, sê sy dissipels vir Hom: Waar wil U hê moet ons gaan klaarmaak, dat U die pasga kan eet?

Markus 14

Markus 14:5-15