Markus 14:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die pasga en die fees van die ongesuurde brode sou oor twee dae wees; en die owerpriesters en die skrifgeleerdes het gesoek hoe hulle Hom met lis gevange kon neem en doodmaak.

Markus 14

Markus 14:1-6