Markus 13:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waak dan, want julle weet nie wanneer die eienaar van die huis kom nie: in die aand of middernag of met die haangekraai of vroeg in die môre nie;

Markus 13

Markus 13:30-37