Markus 13:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dan sal hulle die Seun van die mens op die wolke sien kom met groot krag en heerlikheid.

Markus 13

Markus 13:20-31