Markus 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN wanneer julle die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan waar dit nie behoort nie — laat hom wat lees, oplet — dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug;

Markus 13

Markus 13:6-18