Markus 12:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Jesus het reg voor die skatkis gaan sit en gekyk hoe die skare geld in die skatkis gooi. En baie rykes het veel ingegooi.

Markus 12

Markus 12:37-42