Markus 12:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.

Markus 12

Markus 12:28-32