Markus 12:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus antwoord en sê vir hulle: Is dit nie daarom dat julle dwaal dat julle die Skrifte en ook die krag van God nie ken nie?

Markus 12

Markus 12:19-31