Markus 11:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het by hulleself geredeneer en gesê: As ons sê: Uit die hemel — sal Hy sê: Waarom het julle hom dan nie geglo nie?

Markus 11

Markus 11:27-33