Markus 11:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het in Jerusalem gekom; en toe Jesus in die tempel ingaan, begin Hy om die wat in die tempel verkoop en koop, uit te jaag; en die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers het Hy omgegooi;

Markus 11

Markus 11:5-16