Markus 10:52 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus sê vir hom: Gaan, jou geloof het jou gered. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.

Markus 10

Markus 10:45-52