Markus 10:46 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN hulle het in Jérigo gekom. En toe Hy en sy dissipels en ’n aansienlike skare uit Jérigo uitgaan, sit die blinde man, Bartiméüs, die seun van Timéüs, langs die pad en bedel.

Markus 10

Markus 10:40-52