Markus 10:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jesus het hulle na Hom geroep en vir hulle gesê: Julle weet dat die wat gereken word as owerstes van die nasies, oor hulle heers, en dat hulle groot manne oor hulle gesag uitoefen;

Markus 10

Markus 10:39-47