Markus 10:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jesus sê vir hulle: Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink wat Ek drink, en gedoop word met die doop waarmee Ek gedoop word?

Markus 10

Markus 10:37-42