Markus 10:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

of hy ontvang nou in hierdie tyd honderd maal soveel: huise en broers en susters en moeders en kinders en grond, saam met vervolginge, en in die eeu wat kom, die ewige lewe.

Markus 10

Markus 10:20-37