Markus 10:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kyk Jesus rond en sê vir sy dissipels: Hoe beswaarlik sal hulle wat goed besit, in die koninkryk van God ingaan!

Markus 10

Markus 10:13-32