Markus 10:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy ken die gebooie: Jy mag nie egbreek nie, jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie, jy mag niemand te kort doen nie; eer jou vader en jou moeder.

Markus 10

Markus 10:18-26