Markus 10:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe Hy op die pad uitgaan, hardloop daar een na Hom toe en val voor Hom op die knieë en vra Hom: Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?

Markus 10

Markus 10:16-22