Markus 10:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe Jesus dit sien, het Hy hulle dit baie kwalik geneem en vir hulle gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.

Markus 10

Markus 10:6-17