Markus 1:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe dit aand geword het en die son onder was, het hulle na Hom gebring almal wat ongesteld en van duiwels besete was.

Markus 1

Markus 1:30-42