Markus 1:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN dadelik toe hulle uit die sinagoge uitgegaan het, kom hulle saam met Jakobus en Johannes in die huis van Simon en Andréas.

Markus 1

Markus 1:22-35