Markus 1:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En almal was verbaas, sodat hulle onder mekaar vra en sê: Wat is dit? Watter nuwe leer is dit, dat Hy met gesag ook aan die onreine geeste bevel gee en hulle Hom gehoorsaam is?

Markus 1

Markus 1:18-35