Markus 1:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl Hy langs die see van Galiléa loop, sien Hy Simon en Andréas, sy broer, besig om ’n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers.

Markus 1

Markus 1:12-20