Markus 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy was daar in die woestyn veertig dae lank, terwyl Hy deur die Satan versoek is; en Hy was saam met die wilde diere, en die engele het Hom gedien.

Markus 1

Markus 1:8-21