Maleági 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond word onderrig gesoek, want hy is ’n boodskapper van die Here van die leërskare.

Maleági 2

Maleági 2:1-9