Maleági 2:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Juda het troueloos gehandel, en ’n gruwel is in Israel en in Jerusalem gepleeg; want Juda het die heiligdom van die Here, wat Hy liefhet, ontheilig, en hy het die dogter van ’n uitlandse god getrou.

Maleági 2

Maleági 2:6-17