Lukas 9:58 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Jesus vir hom: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy sy hoof kan neerlê nie.

Lukas 9

Lukas 9:57-61