Lukas 9:54 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe sy dissipels, Jakobus en Johannes, dit sien, sê hulle: Here, wil U hê ons moet sê dat vuur van die hemel afdaal en hulle verteer, soos Elía ook gedoen het?

Lukas 9

Lukas 9:45-57