Lukas 9:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En almal was verslae oor die majesteit van God. En toe almal verwonderd was oor alles wat Jesus gedoen het, sê Hy vir sy dissipels:

Lukas 9

Lukas 9:37-44