Lukas 9:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat die stem gekom het, was Jesus daar alleen. En hulle het geswyg en aan niemand in daardie dae iets vertel van wat hulle gesien het nie.

Lukas 9

Lukas 9:28-45