Lukas 9:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en vir hulle gesê: Neem niks vir die pad nie, geen stokke of reissak of brood of geld nie, en geeneen van julle moet twee kledingstukke hê nie.

Lukas 9

Lukas 9:1-12